top of page

Reis aan die verkeerde kant van die pad

Reis aan die verkeerde kant van die pad

Pasgetroud in 'n nuwe land. Soos enige nuut getroue paartjie sal weet is dit dat om getroud te wees is hemel en somtyds nie. Jy kry jou af en op dae. Dae wat onvergeetlik is. Die groeipyne is tog deel van die reis. Geen oogklappe of gids vir die avontuur nie.

Sak ek pak durf julle die onbekende saam aan met beperkte selfoon opvangs en 'n onbetroubaare GPS. Taal en kultuurgrense staar julle in die gesig. Wat nou? Wel vir Dune is dit eenvoudig. Dis 'n rit wat aan die verkeerde kant van die pad gebeur. 'n Avontuur van jonk wees en om saam oud te word.

Sy is 'n tee liefhebber en 'n kunstige siel wat met 'n kwas in die hand die strate van Frankryk kleurvol verf. Meer hier onder in haar eie woorde...

Pasgetroud jou voete kielie myne. Pasgetroud... Dit was die woorde van Anton Goosen wat ons by ons onthaal ingewag het. Ek het diep in die persoon se oë langs my gekyk. Die persoon wat nog altyd die vensters na my siel die beste kon lees. Terwyl die palm van my hand in die eelte van sy hande inwerk, toegevou, het ek geweet dat ons huwelik nie net 'n soete kielie gaan wees nie. Ons het ons voete, harte en Sy opdrag gevolg en so het ons reis begin. 'n Reis aan die verkeerde kant van die pad. In Frankryk.

Dit is skokwekend hoe vinnig en hoeveel mens leer as mens sukkel vir 'n lang ruk. Op 'n tyd het dit gevoel dit is al wat ons doen. Ek het onsself om die bos probeer lei deur om vir ons boerekos te maak. Tjoppies en braaibroodjies was nie net ons sielskos nie, maar ook ons stapel voedsel. 'n Proekie van die huis, dit het ons aan die gang gehou. Ons het egter gou besef dat ons huis is waarokal ons mekaar het, want in ons diepste wese skuil ons familie en hartsvriede en nou ook die geneesende gemeenskap waarvan ons hier deel geword het.

'n Huis en 'n wêreld het vir ons oopgegaaan en ons ontdek die skatte van die plek en mekaar elke dag. Een goudstraat op 'n slag. Franryk het soveel karakter en stories wat ons nog uit die smal straaitjies se mure gaan moet trek. In die gedrius van die branders gaan ons moet hoor en in die sprankel van die liggies gaan ons moet lees.

So, die lewe is nie net altyd 'n gevoete kielie nie, maar soms ook 'n gekrap en 'n geskaaf. Solank mens aanvaar dat met 'n gekielie 'n mens nie altyd gaan lag nie, maar soms ook 'n glipsie gaan begaan. Dit is die lewe. Hier of enige ander plek in die wêreld. Jy moet net weet wie jou wêreld is en elke oomblik saam met daardie persoon koester.

Makeup Products

It is important to moisturise the face before applying any makeup. I wanted a fresh faced look for this shoot.

I used Duné's own foundation from mac.

1. Concealer- The Studio makeup: Medium neutral(SA brand)

3. First base colour over entire eyelid- Peggy sage: colour Chair. I found this at one of the Beauty drugstores 9.95 Euros

5. Blending colour for the inside towards the outer corner of the eye- Naked 2 from Urban decay: Half baked( these palettes are usually 49.95 Euros.

6. Corner of the eye to make the eyes pop- The Studio makeup: Eyes light color gold moon.

7. White eyliner for the inside of the eye - Mac

8. Bronze eyeliner that I put on her upper eyelid- Peggy sage: Bronze 9.50 euros at the Beauty drugstore

10. Blush that I blended out from her apple of her cheeks outwards- Mac: Breath of Plum

11. Maskara- L'oreal Volume Millions féline (love this maskara super amazing)

12. Lipliner- Peggy sage: Bois derose Beauty drugstore

14. Finishing spray- Mac: prep and prime

15. Single fake eyelashes that I applied only on the ends. 2-3 will do.

Styling and Makeup- Mariza Ebersohn

M*

bottom of page